Lidmaatskapvorms en fooie NUWE FOOIE VIR 2011/12 SENIOR SKOLIER Lidmaatskap (1st Lid) R700.00 R265.00 (2de Lid) R350.00* (3de Lid) R350.00* + Lidmaatskapfooi word Pro Rata bereken vanaf 1 Maart tot 28 Feb. Registrasiegelde Per Lid R150.00 Per Gesin R200.00 Ligagelde R300.00 *Verwys na direkte familielede van die hooflid van dieselfde huishouding (getroude gade of wettige kind) Deponeer geld en e-pos bewys van betaling aan info@glenwoodsquash.co.za Bankbesonderhede Rekeningnommer: 58850031494 Rekeningtipe: Tjekrekening Taknommer: 252-045 (Lynnwood) Bank: Eerste Nasionale Bank Tipe lidmaatskap: Senior Skolier Geslag: Manlik Vroulik *Van: *Titel: *Voorname: *ID nommer: *Woonadres: *Posadres: *Poskode: *Epos-adres: *Tel huis: *Tel werk: *Selfoon nommer: Volle name van ouer/voog Woonadres van ouer/voog: Telefoon (huis) van ouer/voog: Telefoon (werk) van ouer/voog: Nota: Speeltye Speeltye Seniorlid 06:00 - 22:00 Nie-Lede 06:00 - 17:00 Skolier/Student 06:00 - 22:00 Definiese van 'n skolier/student 'n Persoon wat voltyds skoolgaande is of voltyds aan 'n erkende universiteit/kollege studeer en deur 'n voog onderhou word. Indien ek of my kind toegelaat word as lid, onderwerp ek my aan die grondwet en reëls van die klub. Hiermee vrywaar ek die klub en die eienaars van die gebou teen enige eise wat mag voortspruit uit enige beserings, verlies of skade van die persoon of eiendom van myself, my kinders of gaste terwyl ons op die perseel of in die klub is.
Lidmaatskapvorms en fooie